Goedkoper, nuwe-ou Polo hier

E-pos
Print

Die Citi Golf is dood. In sy plek bied die maatskappy nou ’n intree-VW wat ietwat moderner, stylvoller en veiliger is in die vorm van die Vivo, ’n nuwe-ou intree-Polo.

Daar is luikrug- en sedanmodelle beskikbaar en hul pryse wissel na gelang van spesifikasies tussen R101 500 en R150 800. Die beskikbare 1,4 L- en 1,6 Lenjins is ook oorgedra van die vorige Polo-reeks.

Die Vivo ding mee met die Hyundai i10, Kia Picanto, Renault Sandero en Clio 2.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (7)


  1. Chris Clayton
    2011/05/08 11:38:24
    Dit lyk vir my na n baie oulike kar.
  2. Desmond
    2010/09/01 10:09:39
    eish, karre het duur geraak...so n klein stuk twak vir so baie geld !!
  3. idalora cloete
    2010/08/27 01:45:45 nm
    hou van wat ek sien.jammer die golf val weg.maar ons betree n wereld van tegnologie so my opinie ek hou daarvan .
  4. jackie
    2010/07/27 04:38:57 nm
    I love a polo mwha
  5. Cobus
    2010/06/26 08:16:53
    Ek hou baie van die Vivo. Ek sukkel net om te besluit watter een om te vat. Ek het nog altyd van VW gehou, en die beste kar wat ek nog ooit gehad het was die golf. Net jammer dat party van die dealerships blykbaar nie belang stel in besigheid nie.
  6. JaCQUES
    2010/05/28 02:36:50 nm
    LYK NES DIE GEWONE POLO.MOET Sê DIS DEFNITIEF 'N VERBETERING OP DIE CITY GOLF.ENJINS IS NET TERLEURSTELLEND AS JY KYK NA KRAGLEWERING (77 KW) TEENOOR BYVOORBEELD HYUNDAI SE I REEKS 1600 CC(91 KW). MAN MAAR VERKOOP DIE VIVO GOED EK IS BAIE BEINDRUK VERAL MET VOLKSWAGEN SE VERKOPE VAN PASSASIERS SEDANNE.