Rosé-sangria

E-pos
Print

Lewer 2¼ liter
Bereiding: 10 minute


1 bottel (750 ml) roséwyn
125 ml (½ k) suiker
1 suurlemoen, in skyfies gesny
1 lemoen, in skyfies gesny
250 ml (1 k) aarbeie of bessies, heel of in stukkies gesny
125 ml (½ k) granaatpitte
125 ml (½ k) grof gekapte mentblare
500 ml (2k) limonade of Sprite Zero
500 ml (2 k) gemmerlim
ysblokkies om mee voor te sit

Meng die wyn en suiker en roer tot opgelos.

Voeg die vrugte en mentblare by en verkoel tot nodig.

Voeg die vonkelkoeldrank net voor opdiening by en sit voor met ysblokkies.

WENK: Vervang die aarbeie of bessies met ’n blik pynappelstukkies.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Huisgenoot, 18 Maart 2010



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (4)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.