Basiese vrugteskommel

E-pos
Print

Maak 1,25 liter (7 x 175 ml)
Bereiding:
10 minute

4 piesangs, geskil en in stukkies gesny
250 ml (1 k) pynappelstukkies
500 ml (2 k) vrugtesap
250 ml (1 k) vrugte van jou keuse

Plaas al die bestanddele in ’n voedselverwerker en verwerk tot glad. Verkoel en gooi in glasies net voor opdiening.

Vir koejawelskommel: Gebruik 250 ml koejawelstukkies en koejawelsap.
Vir mango-en-lemoenskommel: Gebruik 1 blik mango’s, gedreineer, 2 lemoene, in segmente gesny, en 200 ml lemoensap.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


  1. Lourenca
    2010/06/11 05:10:37 nm
    my kleinkind gaan dit geniet,dankie het n masjien en geen resepte gehad