Wêreld se hoogste gebou open

Die wêreld se hoogste gebou is Dinsdag in Doebai geopen.

Volgens die WAM-nuusagentskap is die gebou die Burj Khalifa gedoop om eer te betoon aan die leier van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE), Sjeik Khalifa bin Zayed al-Nahayan.

Volgens ’n multimedia voorlegging by die openingseremonie is die gebou 828 m hoog.

Die opening van die Burj Khalifa kom te midde 'n finansiële krisis in die Midde-Oosterse stad.

Bron: www.nuus24.com

Op die internet
- www.burjdubaiskyscraper.com



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities