Toeriste kies Afrika

E-pos
Print

Afrika is die enigste kontinent wat kan spog met 'n toename in toeriste-besoeke in 2009.

Industrie-kenners sê dit is deels te danke aan 'n kombinasie van die "Obama-effek", oftewel die verkiesing van 'n Amerikaanse president en sy familie in Afrika, en die 2010 Sokker-wêreldbeker.

"Dit is asof mense anders kyk na Afrika," het die hoof van die Verenigde Nasies se Wêreld Toerisme Organisaise, Taleb Rifai, gesê.

Bron: Nuus24



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (2)


  1. Bronwinn
    2010/05/13 12:21:43 nm
    Ek is baie bly dat die mense begin besef dat ons n pragtige land het. Ek dink dit is hoogtyd dat ons die goeie in die land begin raak sien en dat ons trots is op ons land. Ja hier gaan baie verkeerde dinge aan in ons land, maar ons moet fokus op die positiewe
  2. Ilze
    2010/04/14 12:56:44 nm
    Ek weet nie of dit nog waar sal wees na al die dinge wat nou hier gebeur het en met die Malema sage, die dreigemente wat Amerika ontvang as hulle wel hier sou speel?