Rockster gee R3,7 miljoen vir Haïti

E-pos
Print

Die rockster John Mayer het sy hand diep in sy sak gesteek vir die oorlewendes van die aardbewing in Haïti.

Mayer het $500,000 (sowat R3,7 miljoen) aan noodlenigingswerk in dié land geskenk.

Hy het ook toestemming gegee dat The Heart of Life, die liedjie wat hy op CNN gesing het, vir 'n nuwe openbare aankondiging gebruik kan word.

Bron: www.nuus24.com



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (3)


  1. JOHN
    2010/08/24 12:34:21 nm
    ALLE JOHN'S IS SO VRYGEWIG NET SOOS EK DANKIE NAAM GENOOT
  2. Belinda
    2010/03/14 09:55:41 nm
    Baie goedhartig,ek is seker dit help baie!
    Regtig baie goed!!!!
  3. Anika Mostert
    2010/02/05 08:16:58
    Ek dink dit is 'n wonderlike daad!!!