Borsinplanting red vrou se lewe

‘n Vrou van Beverley Hills se lewe is gered deur ‘n silikoon borsinplanting wat ‘n koeël gedurende ‘n skietery gekeer het.

Lydia Carranza het in ‘n tandarts se spreekkamer gewag toe een van die pasiënte se vervreemde mans ingestorm het en op sy voormalige vrou begin skiet het.

Een van die koeëls het haar D-grootte inplanting getref en verhoed dat die koeël haar hart penetreer.

Bron: www.nuus24.com



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (10)


  1. Werner
    2010/07/27 04:21:03
    Wat mense nie sal doen vir aandag nie. Dit is so belaglik dat mens nie eens hierdie storie met 'n knippie sout moet neem nie, maar met al P&P se sout op hul rakke!
  2. Jillian
    2010/07/14 02:59:49 nm
    ja nee, daar is nog ander voordele verbonde aan fake boobs insit
  3. Priscilla
    2010/05/22 05:57:19 nm
    Ag nee, wie's nou jaloers? Haar boebies het haar lewe gered - cool!!
  4. Naamloos
    2010/04/23 12:28:59
    Ek stem saam met Felicia gee vir ons ander berigte en los die vroulike ligaam uit dis reeds die soort van berigte en prente wat veroorsaak dat die mans so rondloop hulle verwag hulle vrouens moet lyk soos julle prentjies en dan kry onswat nie so lyk nie swaar!!!!!!!!en word afgeskeep!!!!!!!!
  5. squidy
    2010/04/12 10:58:02
    Ja nee kyk... luck kom ook ma altyd wanner jy dit die minste virwag.
  6. Marie
    2010/04/06 02:20:19 nm
    Sien, borsinplantings is nie net daar om die manne se oe te laat rek en hul monde laat oop val nie. As jy die aanwysings mooi lees sal nog vele meer gebruike sien.
  7. monica
    2010/03/29 07:32:00 nm
    Dit lyk of die foto by die artikel aan adv. Barbie behoort.
  8. ansa
    2010/03/05 02:26:52 nm
    Moet dan nie dit lees as jy nie daarvan hou nie. Skip dit dan net
  9. Felicia
    2010/03/05 12:40:02 nm
    Kan daar nie beter berigte ingesit word nie, want dus altyd oor 'n vrou se liggaam 'n mens raak nogals moeg van dit.
  10. Cynthia
    2010/03/04 11:12:17
    Wat 'n geluk skoot vir haar, dat so iets nou jou lewe kan red.
Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities