Video: A-Team, die fliek!

Onthou jy die gewilde A-Team TV-program van die 1980’s? Wel, die goeie nuus is dat Hannibal, Murdoch, BA en Faceman ‘n terugkeer gaan maak, maar hierdie keer op die silwerdoek.

‘n Fliek-weergawe sal later vanjaar vrygestel en daar is ‘n paar groot name soos Liam Neeson en Bradley Cooper in die hoofrolle.

Soos die TV-reeks van ouds, is die nuwe fliekweergawe gebasseer op vier oorlogsveterane (hierdie keer van die Irak-oorlog) wat aangekla word van oorlogsmisdade, wat hulle natuurlik nie gepleeg het nie. Hulle ontsnap uit die tronk en dan begin die aksie!

Elk geval, ons wil nie te veel weggee nie, maar Huisgenoot is baie opgewonde oor die fliek. Hier onder is ook ‘n voorskou!



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


  1. thea
    2010/02/18 11:38:45
    ooooooeeee, dit gaan goed wees. En bradley cooper is so hot!
Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities