Twilight: Ons sexy trio!

E-pos
Print

Huisgenoot is oorval met inskrywings van ma’s, tannies en vriende wat meen hulle ken iemand wat soos Edward Cullen, Bella Swan en Jacob Black van die super-gewilde vampierflieks lyk.

En die kompetisie was straf – oordeel maar self! Koop die Huisgenoot van 25 Februarie om te sien wie die wenners is! Dit kon net sowel die tweelinge van Rob Pattison, Taylor Lautner en Kristen Stewart gewees het.

Hou ook Huisgenoot dop – die wenners van ons kompetisie verskyn binnekort in ’n modefotosessie as die karakters Edward, Bella en Jacob in Twilight.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (4)


  1. Prudy
    2011/05/06 04:33:56
    I'm impressed! You've managed the almost impsosible.
  2. Mariette
    2010/03/10 03:27:43 nm
    Ja,ek stem saam dit sou baie interesanter gewees het om die finaliste ook te sien!!!!
  3. Hilda
    2010/02/26 02:04:15 nm
    Hoekom is al die finaliste nie gewys nie? Dit sou dit soveel interresanter gemaak het.
  4. PETRO
    2010/02/20 11:50:24
    COOL EKS NATUURLIK N EDWARD FAN!!!!!!