Oscars: Al die wenners

E-pos
Print
Jeff Bridges
Jeff Bridges

Die 82ste jaarlikse Oscar-toekennings was weer ‘n glansgeleentheid waar die sterre kon skitter en die beste rolprente en akteurs van die afgelope jaar vereer is.

Vanjaar se Oscar-wenners is:

Beste akteur in ‘n ondersteunende rol
Christoph Waltz vir Inglourious Basterds

Beste aktrise in ‘n ondersteunende rol
Mo'Nique vir Precious: Based on the Novel `Push' By Sapphire

Beste akteur in ’n hoofrol
Jeff Bridges vir Crazy Heart

Beste aktrise vir hoofrol
Sandra Bullock vir The Blind Side

Beste regisseur
Kathryn Bigelow vir The Hurt Locker

Beste rolprent
The Hurt Locker

Beste tekenprent
Up

Beste rolprentteks
The Hurt Locker

Kyk Sandra Bullock se toespraak by die Oscars hieronder.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)