New Moon video

Die fliek, New Moon, het al wat leef en beef gaande. En met sexy sterre soos Robert Pattison, Kristen Stewart en Taylor Lautner kan mens verstaan hoekom. Boonop is New Moon, wat die opvolgfliek is van Twilight, 'n aangrypende verhaal oor liefde (en vampiere).

Vir meer inligting oor New Moon, besoek: www.twilightthemovie.com

Hier is 'n voorsmakie van New Moon.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities