DVD: Retreat

E-pos
Print

2011. 85 min.
16TG.
Spanning.

Cillian Murphy en Thandie Newton speel ’n paartjie wat na ’n afgeleë eiland gaan om hul huwelik te red.

Daar vind hulle ’n bebloede man (Jamie Bell) wat sê hy’s ’n soldaat en vlug vir ’n dodelike virus.

Maar praat hy die waarheid?

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.