Wicus se Twitter-profielfoto.
Hy het ‘n nuwe motor gaan toetsbestuur, DVD’s gekyk en ‘n splinternuwe iPhone 4 gekry. Só het Wicus van der Merwe se week gelyk.
Huisgenoot.com sal voortaan elke week ‘n bekende kies en hulle top-tweets identifiseer en saamsit in ‘n lekker webstorie vir julle.
Lees hier wat Wicus van der Merwe (@wicusvdm) als hierdie week aangevang het.
Twitter-biografie: Afrikaanse sanger, komediant, TV aanbieder & all round good guy(?) met die weirdste hare denkbaar!
Aantal volgers: 2402
Maandag, 23 Mei:
Jislaaik! Vandag was so mal ek kon nie eers by Twitter uitkom nie! En ek's verslaaf! Ten minste produktief gewees! O ja, van my NUWE iPhone4.
Ja, dis reg! Ek het 'n iPhone4 WAT WERK! Life is good!! EVENTUALLY!!! Thank you,thank you! *bows to take applause*
Phew, dit was 'n lang dag! Gevoel of ek weer 'n 9to5 het! Bly ek het nie op daai jagtrip gegaan nie! Sou dit nie gemaak het nie! 10-4 out!
Dinsdag, 24 Mei:
Don't you just hate it when you do something you KNOW you're gonna be sorry about, but you still do it!
Gaan vandag net doen wat ek MOET soos 'n lui skoolkind! Ek hoor Mr Video my roep...ja,ja..ek kom...!
My sus is op die Twetter ding! Volg haar, sy soek maaitjies @Anel103
Video tyd: first up-"The Fighter"
Kan regtig "The Fighter" aanbeveel! Hou nie baie van Christian Bale nie,maar hy's regtig goed hierin *Wicus se fliek review*
Woensdag, 25 Mei:
More, more mensies! Na gister se deudringende reën skyn die sonnetjie vanmôre en dit lyk of dit 'n heerlike dag gaan wees *Wicusweather.com*
Huis se nuwe kleur gekies, nuwe song geskryf,admin afgehandel..aaah now I can rest for a while!
More 'n test drive geboek, meeting gereël & whatever happens after that!
Smaak my dis koud regoor ons ou landjie! Ek moet die naweek Bloem,Alberton & Vanderbijl se weer trostseer!
Ek & Huisdier het vanaand besluit op 'n totale telefoon block out! Geen foon word vanaand gebruik nie, so bel maar môre!(vanaf computer)
Donderdag, 26 Mei:
Geen tweets
Vrydag, 26 Mei:
Oppad meeting toe, test drive bietjie van 'n let down! Hulle't nie gehad wat ek wou test nie!
Weirste ding het nou gebeur! Engelse laaitie, lyk soos 'n Locnville fan aangetrek, het my kom groet! Sê:'I know who you are, glad to meet u'
Terug tuis en die nodige oproepies is gemaak! Sorrie lat ek jou gemis het @SARAH_THERON Sal vanaand gou lui, record jy maar eers!
Moet nou my lang onties soek vir my trippie die naweek! Blykbaar baie koel daar waar ek moet wees!
Klaar gepak maar te lui & koud om te gaan shower. Kyk nou maar 'n stuk oor dooie krokodille in Kruger op Nat Geo.
Volg Huisgenoot op Twitter.
Volg Wicus op Twitter.