Blogger:

Huisgenoot

Bobby se top-tweets vir die week

E-pos
Print
Bobby se Twitpic van die week: Hy en Shaleen Surtie-Richards op die stel van Villa Rosa.
Bobby se Twitpic van die week: Hy en Shaleen Surtie-Richards op die stel van Villa Rosa.

Geloof, die plaaslike verkiesings, vertonings en ‘n kuier op die stel van Villa Rosa was die dinge waaroor Bobby van Jaarsveld (@bobbyvjaarsveld)  hierdie afgelope week getweet het. 

Huisgenoot.com sal voortaan elke week ‘n bekende kies en hulle top-tweets identifiseer en saamsit in ‘n lekker webstorie vir julle.

Lees hier wat Bobby als hierdie week aangevang het.  

Maandag, 16 Mei: 

Ry nou uit Piketberg uit Lughawe toe, moet in Joburg wees vir Rehearsals vir i groot show.....nog i baie laAaaannngg dag, ek mis my huis... 

Dinsdag, 17 Mei:

Ek en my band vanaand by my nefie se 21st. Ons moes swart en wit aantrek.....dit lyk baie lelik..... 

Daar is so Baie mense, kerke, selle, gesinne , selfs oorsee, wat vanaand begin Vas tot more aand! Daar's ook baie teenkanting! 

Ok julle, sterkte met die vas, ons vas vir ons land en ons omstandighede, kies hoe jy vas, ek vas kos en vloeistof!! Spandeer tyd met God!! 

Ek show vanaand in Emperors Palace.......dis nogal i groot storie!!!!! 

Woensdag, 18 Mei: 

Kan nie wag om te gaan stem nie!!!! Baie mense kap my omdat ek vir die DA gaan stem maar vir nou stem ek vir hulle omdat hulle die enigste.. 

Ok, staan nou in die ry....kan nie wag om my kruisie te maak nie! Dit voel lekker om i stem te he!!!!! 

My Vote is in!!!!!!! Dis i great gevoel!!! 

As julle weet van mense wat nog kan stem, moedig hulle aan!!!! Dat hulle voor 7 gaan stem!!!! 

Nog seker so 2 ure van die vas oor! Byt vas ( pun ) geseend is julle! God doen groot dinge!!!!!!!!! 

Donderdag, 19 Mei: 

Oppad Joburg toe vir i Villa Rosa opname......ek ken nog glad nie my woorde nie......... 

Ek en Charlene op die stel van Villa Rosa! Ek love die vrou!!!!!!! Kyk gou die pic..(Sien links) 

Vrydag, 20 Mei: 

Gym.......aiiiiii

Volg Huisgenoot op Twitter.

Volg Bobby op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (2)


  1. sas
    2011/05/23 03:59:09 nm
    Te stroperig....
  2. Riekie Human
    2011/05/20 09:30:57 nm
    Bobby jy is tog so oulik!.

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.