Vaatjie word pa

E-pos
Print

Gerhard Odendaal, beter bekend as Vaatjie van Molly en Wors, en sy vrou Chantell het net voor drieuur gistermiddag ouers geword.

Klein Micaela is met ‘n keisersnee in die wêreld ingebring en die pa kan nie uitgepraat raak oor hoe mooi sy is nie.

“Sy het beslis my neus, maar sy is darem mooi klein en fyn,” sê Gerhard oor sy dogter wat 3kg by geboorte geweeg het.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (7)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.