Twilight-sterre erken verhouding

E-pos
Print
Rob Pattison (Foto: Elite)
Rob Pattison (Foto: Elite)

Robert Pattinson, wat die vampierheld in Twilight vertolk, het bevestig dat hy en sy mede Twilight-ster Kristen Stewart in die werklikheid ook ‘n item is.

Die akteur, wat voorheen geheimsinnig was oor sy liefdeslewe, het Saterdagaand by die Bafta-toekennings se partytjie erken dat hulle twee uitgaan.

Volgens Pattinson was hulle huiwerig om hul verhouding te bevestig want hulle was bekommerd dat obsessiewe aanhangers die twee sou oorval.

Bron: www.nuus24.com



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (6)


  1. Riana
    2010/11/17 09:18:42
    Na aanleiding van jul nuutste uitgawe - wie ookal gskryf het van Kristen Stewart se "suurgesig" ek dink regtig nie dit is aanvaarbaar om so van haar te praat nie. Ek glo nie sy het al ooit julle so beledig nie. Sy het ontsaglik baie bereik in haar kort lewe, so gee eerder vir haar erkenning. Probeer asseblief om nie onwelkome kretiek te lewer op mense wat dit nie verdien nie.
  2. mandi
    2010/10/15 09:04:12 nm
    hai hu gan dit
  3. Elizma
    2010/03/21 01:16:08 nm
    Hy mag my maar enige tyd kom byt..
  4. monique
    2010/02/25 03:12:20 nm
    sjoe!hy is darem oulik net jamer hy is so skaars
  5. Caroline
    2010/02/25 12:12:12 nm
    Ai maar hy maak mens se knee lam
  6. jen
    2010/02/24 02:50:36 nm
    ai, hy's pragtig. het nou die dag die fliek gekyk waat hy Salvador Dali speel... wow.