Romanz se Adam vat vrou

E-pos
Print

 

Reën op jou troudag is mos ’n teken van geluk. 

Wel, dan sal die huwelik van Romanz-sanger Adam Barnard en sy pragtige bruid Almitra Botes sonder twyfel ‘n gelukkige en geseënde een wees. 

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gaan hou ons joernalis Gloria Edwards saam troue op ‘n reënerige dag op Oakfield Farm by Muldersdrift. 

Ons deel vier bladsye se pragfoto’s met ons lesers en wys hoe die paartjie hulle spesiale dag geniet het. 

Lees meer in die nuutste uitgawe wat nou op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (10)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.