Plakkaat: Kurt Darren

E-pos
Print

As jy ‘n aanhanger is van Kurt Darren, dan moet jy definitief jou hande op 'n Huisgenoot kry.

Die Kaptein is ons plakkaat van die week, en ons is seker al Kurt se aanhangers sal mal wees daaroor!

Dit is die uitgawe van 4 Maart met Heinz Winckler op die voorblad.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (22)


  1. francis herselman
    2011/07/06 10:53:58 nm
    hi,Kurt bly tops,ek sal mal bly oor hom,hy is stunninger as ooit.Dunay geniet jou man ,wees trots op hom,ignoreer die bitterbekke,geniet jul lewe
  2. pecanos
    2011/01/09 10:42:56 nm
    my sexy kurt hope you have all the happiness in the world.Thank u for giving us so many hours of pleasure listening to your music.God Bless Kom gerus weer Newcastle toe. Lynette
  3. amy777
    2010/12/26 11:18:03
    Kurt, jy is van die top-sangers. Mag jy en Dunay net vreugde en vrede ervaar.
  4. christine galloway
    2010/11/13 04:12:33 nm
    hi didi omdat ek jou ken sal ek jou glo,maar lyk my dit is die probleem met meestal almal van hulle.regte prima donnas.shame was niks,nou kamtig iets,en dan dink hulle hul moet alles verniet kry of groot afslag,vra my ek het dit al ondervind.
  5. Nelia
    2010/10/24 12:56:38 nm
    Kurt hou so aan. Jy het klas!!!!
  6. Lynette
    2010/09/08 08:33:03 nm
    Ek self is n groot aanhanger van Kurt.Maar verstaan nie so lekker hoekom net daai EEn foto van hom gebruik word op als wat deesdae verskyn nie>Hy is tog so verskriklik jonk op daardie foto.Is hy dalk self bewus van sy oudedom of dat hy so baie gewig op getel het sedert daardie foto geneem is? Kurt,ons love jou soos jy is!!!!!
  7. Andre
    2010/07/13 10:48:36
    Kurt, en die "make-up" is daar dalk iets wat ons nog nie weet nie .....
  8. cHriste jAcobs
    2010/06/13 03:11:15 nm
    KURT,ek laaik jou kwaai!!!ek dink jy is DIE beste kunstenaar wat daar is!!ek is n GRoot fan van JOU en DUNAY!sy is ook BAIE cool..ek kani wag vir jul troue ni.!ek knip LETTERLIK elke foto van jou uit..maki saak hu hy lyk ni,as ek sien jy is ini tydskrif koop ekke hom,maki saak watte tydskrif dit isi!!EN al dai mense wat wat nie iets gOETS oor jou tese het ni,is of jaloers of hulle gunsteling kunstenaar kry ni genoeg aandag nie.!!!MAAr as ek nou kommentaar kan lewer sal ek se " WAT TE HEL" jack parow???????????KURT e ek bitter baie RESPEK vir jou,jy is my ROLMODEL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!..............hou so aan.............!
  9. Monica
    2010/06/04 07:46:44 nm
    Kurt het hard gewerk om te kom waar hy vandag is,maar as Steve ook nie 3 jaar gelede besluit het om bietjie uit die kalklig te bly nie,dan sou Kurt nie die roem gehad het wat hy vandag het nie,maar hy sing lekker dans liedjies en ek hou daarvan.
  10. Engela Bosman
    2010/05/08 10:03:29 nm
    Kurt gaan aan met alles jy doen gr8 mens e wat nie iets goed kan sê moet eerder niks sê.
  11. MOSSIE DE BEER
    2010/05/04 11:34:06
    VIR MY PART KAN DIE WERELD NET OM KURT DRAAI.AS EK N BOEK KOOP SOOS TEMPO OF N KONSERT SIEN WAAR HULLE NIE GENOEG VAN KURT IN HET NIE ,IS EK SOMMER VIES.MY DOGTER SE OOK AL VIR MY DIE WERELD DRAAI NIE NET OM KURT NIE, OMDAT EK SO N OPHEF MAAK DAARVAN. EK HOU VAN BAIE ANDER OOK, MAAR HULLE MOET NET NIE VIR KURT AFSKEEP NIE.
  12. MOSSIE DE BEER.
    2010/05/04 11:26:22
    HALOU KURT,JY IS N ORDENTLIKKE MENS, MET N ORDENTLIKKE LOOPBAAN,JY IS OP JOU PLEK EN NEEM JOU WERK ERINSTIG OP EN SIEN DIT NIE NET AS N JOL NIE. JY IS N ERINSTIGGE PERSOON EN DRAAI NIE DOEKKIES OM NIE.ENIGE MENS KAN TROTS OP JOU WEES , DIE WAT NIE IS NIE, WEET DALK NIE VAN BETER NIE. JY WAS DIE EERSTE PERSOON IN MY HELE 51 JAAR WAT EK DIE MOEITE GEDOEN HET OM NA TE GAAN KYK EN SAL WEER GAAN, JOU OPVOERINGS IS PUIK. XX
  13. Magda Few
    2010/04/19 04:32:28 nm
    Jaloesie is 'n nare ding...Kurt, ons gesin is mal oor jou.....jy en jou verloofde is ons vriende duisend.......jammer vir die ander se nonsens te hoor.....love you lots like jelly tots.....mwah
  14. chanda
    2010/04/19 04:23:52 nm
    Genade mense gun almal 'n deeltjie van die son. Weet jy almal het hul gusteling kunstenaars so moenie die mense afkraak nie, bou liewers op die politiek doen genoeg afbreek aan alles en almal.
  15. popie
    2010/04/16 09:45:31 nm
    nee tog koert jy begin nou net so bleek word soos michael jackson.
    watse verdomde gremering is dit wat hulle op n man se gesig so
    plak ag sies man,net nou wil alle jong mans begin make-up dra,kyk
    ek gee my seun terpentyn en n roldoringdraad as hy juk om die
    vroulike goed op te sit.is jy n man of n muis he boet???
  16. suzet
    2010/04/14 02:20:22 nm
    Mooier as 'n mens - en sy vrou net so mooi.
    Sy ouers is sekerlik trots op hom.
    Ek was mal oor hom toe hy nog Scab in Egoli was.

    Hoop hulle al twee voorspoed, geluk, outlike kinders
    en alles wat mooi is vir die toekoms toe en mag GOD sy
    vrou kankervry hou.
  17. Annette de Lange
    2010/04/08 03:32:31 nm
    KURT MY KAPTEIN!!!!!!!! Moenie jou steur aan kritiek, jy is die beste in die musiekwereld en ek kan met trots se dat ek beslis meer en meer van jou musiek wil hoor. Ek het al 7 optredes bygewoon en sal hopenlik nog 70 wil bywoon. Die Kaap roep jou Kaptein...... Lovies jou erg!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  18. Erika
    2010/03/08 08:52:03 nm
    Wat doen jy Kurt om Suid Afrika se morele waardes en norme hoog te hou? Waarom moet ons jou ondersteun as jy soveel verwarring in jong mense se lewens veroorsaak? WANNEER GAAN JY JOU RUG REGOP TREK EN 'N POSITIEWE STANDPUNT INNEEM TEEN IETS? Jy voeg net meer dansende hoppende bonsende babes in jou videos? Jy hoort nie op ons top Celebs nie - jy is 'n wannabe - hasbeen! as jy wil verander - Staan op vir iets wat gewig dra (nie silikon nie)
  19. Ouma Nickie
    2010/03/04 02:43:46 nm
    Ag, die mense wat so baie oor Kurt te se het............ Blaai verby of lees iets anders as julle nie van die man hou nie. Dit is julle volste reg. Maar die van ons wat van hom hou, ons sal sy foto's, liedjies, programme, optredes en nog wat geniet. Dankie Huisgenoot vir die foto. Ai 'n mooi man bly maar 'n mooi man. Die foto van Kurt is 'n besonderse een. Hy is verseker baie aantreklik op die foto met die skelm laggie en die drome in sy oe, so asof hy iets weet wat ons nie weet nie. Ek is seker dit is waar die drome in sy oe vandaan kom die iets wat hy weet....................................
  20. Ockert Steyn
    2010/03/03 11:25:13
    Ag Didi, Kurt is die coolste ou! Hulle kan mos maar vir hom in sit as hulle wil, hy het baie fans, en persoonlik dink ek jy is net jaloers!
  21. Didi Kruger
    2010/03/02 09:20:33
    Ag hemel. Mense. Kurt is nie die enigste kunstenaar nie. Hou op om so 'n bohaai oor niks te maak nie. Julle ken hom nie persoonlik nie. Sou julle, dan sal daar 'n ander opinie oor hom gelig word. Hy is net nice wanneer dit hom pas veral met sy WERKERS. Ek is 'n getuie daarvan.
  22. Tiana Bester
    2010/03/01 02:33:11 nm
    Ek is in gestermnde persoon en ek hou daar van dat hulle so nou en dan in artikel van die kunsternaasrs in sit ek dink dit is cool om te lees.