Paul Rothmann en Monique se weë skei

E-pos
Print

 

Hulle het bontgestaan om die gerugte nek om te draai en toe die wêreld begin warm raak, erken ‘‘hul paaie het om persoonlike redes vir ’n ruk geskei”.    

Nou is dit enkele maande ná die eerste skinderstories oor probleme in die sprokiesparadys – en boonop sprake van ’n affair – en die skrif is finaal aan die muur vir die sexy Pasella-aanbieder Paul Rothmann en sy vrou, Monique.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke beskikbaar is. 

Volg Huisgenoot op Twitter. 

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (6)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.