Ons kuier saam Elvis by die huis

E-pos
Print

Dit was sy jaar, 2011. ’n Jaar waarin hy in oorvloed geseën is. ’n Jaar vol sukses. En in 2012 kan dinge mos net beter gaan.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gaan kuier ons by Elvis Blue en sy gesin by hulle pragtige huis.

Sedert daardie dag wat hy in die ry gaan staan het vir sy Idols-oudisie het Elvis se lewe heeltemal verander en dit sal nou nooit weer dieselfde wees nie.

Maak seker jy kry die nuutste uitgawe van Huisgenoot om meer te lees oor Elvis en om pragtige foto’s te sien van sy huis.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (5)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.