Jan Blohm praat sy hart uit

E-pos
Print

Skaars drie maande gelede het dit nog gelyk of Jan Blohm en Zinta se huweliksbootjie onkeerbaar op die rotse afpyl.

Sy bipolariteit en drankprobleem het handuit geruk. Maar toe hy hoor hy word pa, het die sanger besef dis tyd dat hy sy lewe omkeer, kom wat wil.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot praat die paartjie eksklusief met Huisgenoot se Gloria Edwards oor die stormagtige tyd wat hulle moes deurmaak en hoe hulle nou uitsien na ‘n nuwe toekoms met ‘n kleinding.

Lees meer in die 9 Februarie uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (10)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.