Jakoba, die rillerma van Hoofmeisie

E-pos
Print

 

Kyk vir Jakoba, die rillerma in die trefferrolprent Hoofmeisie, wat nou skares teaters toe lok, moet jy lig loop. 

Sy het nou wel groot drome vir haar arme bloedjie, Melissa en sal enigiets doen om seker te maak daardie drome word waar.  

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels ons met Karin Fourie wat die rol van Jakoba vertolk. 

Oor Jakoba se manewales lag die Karin net. Sy het self ’n kroos van vier en weet maar alte goed waar die grens tussen feit en fiksie lê. 

Maar tuis, vertel sy gou, werk dit baie anders en haar kinders beaam dit. 

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter. 

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (1)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.