Elizma is in die wolke

E-pos
Print

Ses maande al is Elizma Theron in die wolke. Jy kan maar sê sy vlieg. Want haar sexy nuwe kêrel is ’n  helikopterloods.

En hy’s dolverlief op die meisie met die goue stem. In ons nuutste uitgawe gesels Huisgenoot se Gloria Edwards met die paartjie oor hulle liefde en hoe hulle mekaar ontmoet het.

Lees meer in die Huisgenoot van 9 Februarie wat nou op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (15)


  1. bianca benade
    2012/03/07 10:38:53
    Ek is bly vir Elizma dat sy iemand gekry het wat haar gelukkig maak*

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.