Eksklusief: Arno Jordaan se spogtroue

E-pos
Print

 

Dit was ‘n boeretroue met ‘n kinkel toe Arno Jordaan en die pragtige Lizanie Pohl die knoop deurgehaak. 

Hulle troue verlede naweek buite Tzaneen in Limpopo was sonder twyfel ‘n onvergeetlike spoggeleentheid.

Huisgenoot se Danél Blaauw het die troue bygewoon en vertel in die nuutste uitgawe van Arno en Lizanie se spesiale dag op die lodge met die kapel tussen die lowergroen bome. 

Sien Arno-hulle se spesiale dag eksklusief in Huisgenoot met ses bladsye vol pragfoto’s. Ons wys ook vir julle watter bekendes almal op die gastelys wys.

Kyk hier na ‘n video van die troue: 

Volg Huisgenoot op Twitter. 

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (10)


  1. surette
    2012/01/22 06:38:09 nm
    Dit was n baie mooi troue hoop hul het al die liefde en geluk
  2. johann
    2012/01/22 05:33:21 nm
    regtig pragtig as ek so na d fotos kyk wens hulle ewige geluk tou
  3. mareline
    2012/01/22 12:53:05 nm
    Hulle lyk so oulik en gelukig saam*

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.