Die monsteragtige TV-reeks wat almal aan die praat het

E-pos
Print

Dit is die duurste reeks wat nog ooit op TV was.

En met ’n befaamde vervaardiger soos Steven Spielberg in die span kan jy maar weet: Hier kom ’n ding wat jou mond gaan laat oophang.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot vind ons uit presies waaroor die storie gaan en vertel ons julle meer van die brullende gediertes wat in Terra Nova se woud rondloop. 

Ons vertel julle ook meer van die mannekrag agter hierdie reuse-televisiereeks en deel die program vir julle in syfers op. Het julle byvoorbeeld geweet daar is 1000 karakters in die reeks.

Lees meer in die nuutste uitgawe.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (2)


Het jy die artikel geniet?

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.