Dean Elgar hou sy visier op Proteas

E-pos
Print

Sy lyf is ’n masjien, met elke spier geslyp vir krag, spoed en akkuraatheid op die krieketveld.

Hoe frustrerend was dit dus nie toe dié einste lyf hom in die steek laat aan die vooraand van daardie groot oomblik in sy lewe nie.

Dean Elgar (24) moes maar met ’n verband om sy knie van die paviljoen af toekyk hoe die Proteas Sri Lanka in Bloemfontein in ’n eendagwedstryd pak.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.