Dagga-Pitt en prinses Angie!

E-pos
Print
Brad Pitt & Angelina Jolie (Foto: Elite)
Brad Pitt & Angelina Jolie (Foto: Elite)

Terwyl Brad Pitt glo ontvlugting soek in zolle, soek Angelina Jolie ’n nuwe man wat haar ’n tweede Diana kan maak.

Hierdie glanspaar dagvaar nou wel ’n Britse koerant wat berig het hulle is op die punt om uitmekaar te gaan, maar hulle is op die afdraande pad.

Dinge was nog nooit so sleg tussen hulle nie – en die man wat so sê, behoort te weet.

Lees die volledige artikel in die Huisgenoot van 25 Februarie 2010.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (29)


  1. Rocel
    2011/04/18 09:57:12
    Jy kan nie jou geluk op ander se ongeluk wil bou nie - die krake sou een of ander tyd begin wys het. Ek voel net jammer vir die kinders. Hoekom hulle so baie gehad het - dink ek is Angie se manier om op te maak vir 'n leemte in haarself. Ek dink sy is nie so selfversekerd soos sy voorkom nie.
  2. christa
    2011/02/07 08:43:32
    geld maak nie alles reg wat krom is nie....!!! genoeg is genoeg! Dankie
  3. TF
    2011/01/10 02:46:32 nm
    ek sou ook dagga gerook het as ek met haar getroud was!
  4. Mari
    2010/11/05 03:23:46 nm
    Die wiel het gedraai. Kry vir Julle!
  5. christine g
    2010/09/28 02:31:43 nm
    gewonder hoe lank sy gaan vat voor sy moeg raak vir hom,sy glo mos daar aan om ander vrouens se mans te vat,die arme kinders,neem hul aan en nou nog n gebroke verhouding ook hanteer,plaas hul hul geld en energie in iets anders ploeg
  6. lu-Shane
    2010/07/16 09:36:09
    ek is so jammer vir hierdie twee mense hulle oë is toe vir die waarheid van God.terwyl God bereid is om te vergewe wat ons ook al gedoen het op hierdie aarde.my gebed van my hart is dat God hulle oë sal oop maak sodat hulle kan sien, ons almal is oppad doderyk toe en as jy nie voor God gaan erken dat jy n sondige verlore mens is nie sal jy nie in die koningkryk van God ingaan nie.O mag God hulle help want Hy is die enigste Een wat in daardie sondige gebroke verhouding kan intree.Ons mag nie klippe gooi na hulle nie want wie is ons beter as hulle,kom ons bid dat God hulle sal red van hulle verkeerde weë.Die Bybel sê nog jou silwer of jou goud sal jou kan red op hierdie dag wanneer hy kom om ons te kom oordeel.Kom ons bekeer ons tot die Here wie se liefde ook vir hulle en ons almal wyd strek.Hulle is maar net mense soos ek en u skuldig voor ons God.Mag God ons help dat ons die regte keuses op aarde sal maak sodat hierdie groot en verskriklike dag wat god beplan ons nie skielik oorval nie.Ai Mag die Here hulle red terwille van daardie kinders om hulle in die vrese van God groot te maak soos ek en u elkeen n verantwoordelikheid het teenoor die Here.Die Here seen u
  7. Monica
    2010/06/04 07:53:28 nm
    Die 2 mense het soveel geld dat hulle nie weet wat om met alles te maak nie. Altwee is aantreklik,maar ook is altwee baie "weird" Beslis nie die soort vriende wat ek sal wil he nie.
  8. Connie
    2010/05/03 08:03:52
    Manne, die gras is nooit groener aan die ander kant nie.....
  9. Jennifer
    2010/04/23 01:24:17 nm
    Angelina Jolie het 'n skroef los! Om met jou kerel se bloed om jou nek te loop is freaky. Ek dink Brad Pitt soek redes om dagga te rook - hy is net so freaky as jy my vra. Sy gedrag en voorkoms deesdaelaat veel te wense oor ! Sjoe . . . . ek gril vir hulle !
  10. SSF
    2010/04/17 11:21:04
    Ek sou haar ook lankal gelos het. Ek dink sy het die arme BRAD heeltemal verwoes
  11. Marlize
    2010/04/16 07:32:22 nm
    Duhh!!!
  12. angelina
    2010/04/07 12:15:42 nm
    Who cares!
  13. Leo
    2010/04/02 09:28:02
    Wel, dit is nou nie eintlik nuus nie, so 'n verhouding soos hulle kan mos eenvoudig
    nie hou nie. Niemand het tog seker gedink dit gaan vir ewig hou nie, maar een ding
    is verseker geen man, maak nie saak wie hy is of hoeveel geld hy het, kan van
    Angilina 'n Diana maak nie, daar was en sal altyd net een Diana wees. 'n Vrou met
    sulke losse sedes kan nooit met Diana vergelyk word nie. Ek voel net jammer vir haar
    Verenigde Nasie kinders wat nou in die middel van alles gaan staan. Haar rykdom
    kan nie aan hulle die liefde gee wat 'n standvastige ouerhuis gee nie
  14. leon
    2010/04/01 01:27:27
    Brad Pitt en Angelina Jolie is twee totale verstrooide idiote, wat nie weet wat om
    met hulle lewens aan te vang nie. Baie geld en roem gee nie outomaties verstand nie.
    Dis maar net hul voorkoms wat gesorg het dat hulle die peil bereik het in die film
    industrie wat die dom aanhangers aan hulle voete het. Dis duidelik dat Jolie n totale
    beheervraat is, wat graag oor almal in die lewe wil heers. En ruggraatlose Brad wend
    hom na dagga. Aag shame.
  15. Ria
    2010/03/29 04:04:42 nm
    Genade, kan nie glo die mense is so lelik uitgesproke en oordeelkundig nie, wat het geowrd van voor jou eie deur vee voor jy voor iemand anders sin wil skoon maak, of haal die balk uit jou oog voor jy dit uit iemand anders sin wil uithaal, kyk as Brad Pitt my man was sou ek die hele dag daaraan gewei het om hom gelukkig te hou, hy is darem maar 'n sappige stukkie vleis, en ek weet van baie manne wat drool oor Angi, en as ek nou heeltemal eerlik wil wees sal ek saam stem, sy is darem maar 'n beauty, kort net bietjie vleis.
  16. jewel
    2010/03/24 10:56:48
    nee kyk! x se jou nou as Brad by Jen gebly het sal hy nie nou in die gemors gesit het nie maar nou ja soos Nellie se wat jy saai sal jy maai
  17. Natasha
    2010/02/28 06:13:48 nm
    Wie is ons om kommentaar te lewer of een van hulle te oordeel? Ons lewe nie hul
    lewe nie, hou op die mense sleg se
  18. nellie
    2010/02/26 10:53:21
    ja wat kan ons se wat jy saai sal jy maai,brad is net so skuldig as sy, ge dink is mos lekker om rond te loop,ek kry nie een van hulle jammer nie,net daai kinders wat in sulke afaligheid moet groot word,wat n jammerte,die volgende vrou sal ok nie vir mnr pit goed wees nie,so ok vir haar sal die volgende man of vrou ok nie vir ha goed wees nie.dis hollwood
  19. Rissiepit
    2010/02/25 02:31:50 nm
    jong jy weet jy sal nooit Diana se plek kan volstaan nie, jou ou vrot skoene kom nie eers naby hare nie, wat probeer jy doen of voorgee ??????????
  20. Amanda
    2010/02/23 08:10:31 nm
    Mev Pitt het nog nooit morele waardes gehad wat deur tieners nagevolg kan word nie. Sy het n verwronge uitkyk op seks in haar lewe en verhoudings met dieselfde geslag. Haar spreukes is absurt en geen voorbeeld vir enige van haar kinders nie.. Mag God hul genadig wees met so Ma!
  21. Gesina
    2010/02/23 05:59:47 nm
    Janine jy het my dag gemaak. Daai ding is vieslik en uitgeteer al wat sy het is 2 bar tyre lippe. Dankie.
  22. Janine
    2010/02/23 02:39:01 nm
    Sy was nog altyd 'n tert met haar dik lippe - net jammer hy vir die ding geval.
  23. Anne
    2010/02/23 12:27:33 nm
    Dit is sy eie skuld, wou mos groener weivelde gaan soek en nou moet hy maar in sy eie moeras sink, hy verdien dit!
  24. Nicoline
    2010/02/22 09:54:07 nm
    Angelina (en die 100e kinders),maak Bradd klaar.Hy het kenmerkend OUD geword vandat hy met haar deurmekaar geraak het.Sy suig die lewe uit 'n man!
  25. Sonet
    2010/02/22 10:38:26
    Dis hoekom daar 'n wagperiode van 9 of 10 maande tussen kinders is, nie almal op 'n hoop nie. Min huwelike sal die stres kan vat van so baie kinders so naby mekaar. Hulle het bietjie oorboord gegaan.
  26. witbank
    2010/02/20 09:50:07 nm

    as die media papparazzi hulle neuse bietjie uit hulle lewens hou sal hulle dalk 'n kans
    kry om hulle eie lewens uit te sorteer.
  27. Gesina Bloemfontein
    2010/02/19 05:04:52 nm
    Ag siestog sy is net so pateties soos Diana. Soek net aandag. Mooi so. Gaan neem nog aan....
  28. liz
    2010/02/19 04:16:11 nm
    dis soos ping-pong kyk hierdie.
  29. pdp
    2010/02/19 01:39:18 nm
    boring!