Bobby wys sy Sion

E-pos
Print

 

 

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot wys Bobby en Annatjie van Jaarsveld eksklusief hulle eersteling aan Suid-Afrika.

Dit was nie 'n maklike besluit nie, maar die trotse ouers kon hom nie langer wegsteek nie.

"Hierdie is vir my aanhangers ná al die ondersteuning met Annatjie se swangerskap. Hulle moet sien hoe Sion lyk,” het Bobby aan Huisgenoot gesê.

Sion is op 24 Oktober 2011 gebore.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter. 

 



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (13)


  1. lena
    2012/01/21 07:51:21
    Bobby en annetjie geluk met kleinding hoop ons sien sion darim gereeld in huisgenoot en dankie dat julle as ouers vir ons ondersteuners vir sion gewys het wardeer dit baie en sterkte
  2. Rouxne
    2012/01/10 12:33:16 nm
    Baie geluk aan BOBBY EN ANNATJIE.
  3. Nekita
    2012/01/09 07:39:36 nm
    Hy is te oulik vir woorde geluk bobby
  4. marlene
    2012/01/05 11:31:58 nm
    Awh bobby en annetjie se babatjie is oulikste dingetjie wat ek al ooit gesien het!!!hoop julle alle sterkte toe hoop ook julle sal altyd so gelukkige gesin bly...ek is net mal oor julle!!!
  5. fabian
    2012/01/04 01:46:05 nm
    Hy is soo duurbaar geluk bobby.
  6. natasha
    2012/01/03 07:04:09 nm
    Bobby jyt seke een van die oulikste babatjies wat ek nog gesiet het!! Ek hoop daar is nog baie geluk en liefde vir jou en Annatjie en ook julle oulike klein sion!
    Liefde Natasha van Hatbeespoort!
  7. maryka pretorius
    2012/01/02 04:32:38 nm
    wonderlike artikel!! baie mooi foto`s en pragtige baba! Annatjie se brief aan Sion het my maak huil! hoop om Sion teminste 1 keer `n maand in die Huisgenoot te sien
  8. L v d Merwe
    2011/12/31 03:25:12 nm
    Bobby jle baba is pragtig en ons weet sy sal sommer nog groot vreugde in jle lewens bring
  9. Hermien
    2011/12/30 01:29:42 nm
    Die voorblad van Huisgenoot is baie spesiaal en faan seker die beste verkoper in geskiedenis wees. Baie spesiale dankie vir Bobby en Annatjie dat hul besluit het om Sion vir ons te wys!

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.