400 g bruinsampioene

olyfolie

sout en peper

FILO 250 g filodeeg

60 ml (¼ k) botter, gesmelt

60 ml (¼ k) basiliepesto

150 g mozzarella, gerasper

basilieblare

Verhit die oond tot 200 °C.

  1. Versprei die sampioene op ’n bakplaat, sprinkel die olie oor en geur met die sout en peper. Oondbraai 15 minute.
  2. Filo Plak 2 velle opmekaar met die botter; herhaal met die res.
  3. Sny elke stapel in 4 blokke. Pak op ’n bakplaat, smeer die pesto oor, sprinkel die kaas oor en bak 10-15
  4. minute tot bros. Stapel 2 filoblokke met sampioene tussenin.
  5. Rond af met die basilie.