In ons nuutste Wendiëte-tydskrif wys ons hoe ’n mens kilojoules sny sonder om die lekkerte in te boet. Lewer 24 Frikkadelle (3 per persoon) Bereiding: 20 Minute Staantyd: 15 Minute GaarMaaktyd: 20 Minute

Frikkadelle

1 kg maer beesmaalvleis

1 klein ui, baie fyn gekap

3 knoffelhuisies, gekneus

5 ml (1 t) fyn gerasperde gemmer (opsioneel)

5-7 ml (1-1½ t) fyn komyn

10 ml (2 t) fyn koljander

knippie neutmuskaat en cayennepeper

sout en peper

2 eiers, liggies geklits

15 ml (1 e) olie vir braai uie-kool-en-MentsaMBal

1 rooi-ui, fyn gekap

2 knoffelhuisies, fyn gedruk kwart kopkool, in dun repies gesny sap en skil van 2 suurlemoene 15-30 ml (1-2 e) gekapte vars ment en pietersielie sout na smaak Vir Voorsit jasmynrys sesamsade, gerooster

  1. FRIKKADELLE Meng al die bestanddele saam en vorm 24 klein frikkadelletjies. Plaas op ’n skinkbord en verkoel 15 minute.
  2. Braai in ’n klein bietjie verhitte olie tot bruin. Bedek en stoombraai tot gaar.
  3. SAMBAL Meng alles saam.
  4. VIR VOORSIT Meng die sade deur die rys.
  5. Sit die frikkadelle voor op die rys saam met die sambal.
  • Energie 2 440,48 kj
  • Energie 1 811,99 kj
  • Proteïen 26,54 g
  • Koolhidrate 31,01 g
  • Vesel 3,08 g
  • Cholesterol 144,87 mg
  • Versadigde vet 13,38 g
  • Monoonversadigde vet
  • Polionversadigde vet 4,69 g
Vir nog gesonde resepte en eetplanne, koop Huisgenoot Wendiëte (R40), nou op die rakke. Koop dit so:
  • In ons aanlynwinkel – klik hier
  • Bel 0860-103-686
  • Besikbaar landwyd in groot supermarkte
  • Huisgenoot-Wendiëte