½ rol (250 g) filodeeg

45 ml (3 e) botter, gesmelt

6 aartappels, gaar en in skywe gesny

125 ml (½ k) griekse jogurt

60 ml (¼ k) mayonnaise

5 ml (1 t) mielieblom, met water aangemaak

6 takkies tiemie, gekap

skil van 1 suurlemoen

sout en peper

Voorverhit die oond tot 230 °C.

  1. MARINADE Klits al die bestanddele saam en laat die tjops 30 minute marineer.
  2. Oondbraai die tjops 20 minute. Laat afkoel en sny in repe.
  3. ROLLETJIES Pak 3 repe komkommer langs mekaar (oorvleuel effens).
  4. Pak die koljander, wortels en van die vark in die middel en rol op. Herhaal met die res van die bestanddele.
  5. Sit die rolletjies met sojasous voor.