250 ml (1 k) koeskoes

1 suurlemoen se skil, gerasper, en 15 ml (1 e) sap

60 ml (¼ k) pietersielie, gekap

sout en peper

4 varkneksteaks, effens platter gekap

125 ml (½ k) koekmeel

2 eiers, geklits

olie

  1. Maak die koeskoes volgens die pakaanwysings gaar en laat afkoel.
  2. Meng die suurlemoenskil, -sap en pietersielie by en geur met die sout en peper.
  3. Geur die vark met die sout en peper en rol in die meel.
  4. Doop in die eier en druk die koeskoes op die vleis vas.
  5. Verhit die olie en braai die hoender tot goudbruin.