Minder as 45 minute Bedien: 6 Bestanddele

Hoof bestanddele

2 eetlepels PnP sonneblomolie, of Sunfoil olie, om in te braai 1 pakkie tradisionele boerewors 1 blik chakalaka (410 g) 6 warmbrakrolletjies 6 takkies koljander, gekap, vir garnering Metode

Verhit ’n skeut olie en braai die wors tot gaar en bruin.

Bedien die wors op rolletjies met chakalaka en ’n bietjie koljander.

Nog goeie idees:

Bedien wors en chakalaka saam met pap.

Gebruik tamatie en uie smoor in plek van chakalaka.

KLIK HIER vir nog meer resepte van PicknPay.