4 varktjops

skil van 1 suurlemoen en 45 ml (3 e) suurlemoensap

sout en peper

15 ml (1 e) droƫ pietersielie

30 ml (2 e) olyfolie

SLAAI

soetrissies, in blokkies gesny

250 g tamaties, in stukke gesny

1 komkommer, in blokkies gesny

  1. Geur die tjops met die suurlemoensap, -skil, sout, peper en pietersielie. Verhit die olie en braai die tjops tot alkant bruin en net gaar.
  2. Slaai Meng alles en sit voor saam met die tjops.