Minder as 30 minute Bedien: 6 Bestanddele

Hoofbestanddele

500 g stampmielies

1 bos sprietuie, gekap

80 ml gekapte dille

80 ml gekapte kruisement

350 g gemengde kersie tamaties 1 skeut wit balsamiese asyn, vir slaaisous 1 skeut PnP olyfolie, vir slaaisous 1 knippie gemaalde sout en peper 2 avokado's, in blokkies gesny Metode

Kook die stampmielies volgens die pakkie se aanwysings. Dreineer.

Meng die warm stampmielies, sprietuie, kruie, tamaties, balsamiese asyn en olyfolie saam en voeg sout en peper na smaak by.

Laat dit afkoel.

Meng die avokado by net voor bediening.

KLIK HIER vir nog resepte van PicknPay.