500 g winkelbrooddeeg

SOUS

250 ml (1 k) mayonnaise

20 ml (4 t) kerriepoeier

PIZZA

4-6 hoenderborsies, gaar en gepluis

250 ml (1 k) gerasperde mozzarellakaas

Voorverhit die oond tot 200 °C.

  1. Verdeel die deeg in 4 en rol dun uit op ’n meelbestrooide oppervlak.
  2. Pak op voorbereide bakplate en bak 5 minute.
  3. Sous Meng die bestanddele.
  4. Pizza Meng die sous deur die hoender.
  5. Verdeel die kaas tussen die pizzas, gevolg deur die hoendermengsel.
  6. Bak 3-5 minute tot die kaas gesmelt is.

Sit voor saam met vars kruie.