In daai geval het ons wonderlike nuus!

Hierdie is seker die maklikste sjokolademousse-resep ooit. Dit bevat net twee bestanddele: sjokolade...en water!

Jy smelt net die sjokolade (gemeng met bietjie warm water), laat dit afkoel en klits dit dan met bietjie koue water tot dit 'n sponserige tekstuur het.

En siedaar! Lipleklekker sjokolademousse gemaak van suiwer sjokolade!

Kyk hier vir die presiese instruksies: