250 ml (1 k) rooiwyn soos pinotage

80 ml (? k) suiker

skil en sap van 1 suurlemoen

2 stokkies pypkaneel

2 blommetjies steranys

10 ml (2 t) mielieblom of verpoeierde pylwortel

Kook die wyn, suiker, suurlemoen en speserye saam vir ongeveer 2 minute.

Maak die mielieblom of pylwortelpoeier met ’n bietjie koue water tot ’n pasta aan en voeg by die meelmengsel.

Kook ongeveer een minuut.

Sit warm voor saam met die poeding.

Genoeg vir 6 mense.