Ons nuwe resepte-tydskrif is nou op die rak! 100 Beste Resepte: Koeke bevat n versameling van heerlike lesersresepte en nuwe treffers deur ons kosspan. Alles is getoets  in ons kombuis, so jy kan verseker wees van sukses.

Hier is die template vir die vier stensils wat ons in die tydskrif gebruik het. Kyk die video om te sien hoe om dit te gebruik.

 8 KOEKKLIK HIER vir die chevron-patroon

8 KOEK KLIK HIER vir die sneeuvlokkie-patroon

4 KOEK 5 FEBRKLIK HIER vir die koekie-patroon

3 KOEK 31 JAN

KLIK HIER vir die diamant-patroon