Meer as 2 ure Bedien: 4 Hoofbestanddeel: 

Hoender

Bestanddele

Marinade:

2 knoffelhuisies, geskil

5 ml peri-peri speserye

10 ml paprika 2 eetlepels grof gemaalde sout en peper ¼ koppie PnP suurlemoensap 45 ml PnP olyfolie 1 braaipak hoender Metode

Meng die marinade bestanddele in ’n stamper en vysel totdat ’n dik pasta vorm.

Smeer die marinade oor die hoenderstukke en laat dit vir 2 – 3 ure of oornag staan.

Braai oor medium kole totdat die hoender goudbruin en heeltemal gaar is.

Bedien met slaai en suurlemoen wiggies.

KLIK HIER vir meer resepte van PicknPay.