4-6 hoenderporsies

sout

MARINADE

45 ml (3 e) suurlemoensap

60 ml (¼ k) olyf-olie

B 4 knoffelhuisies, fyngedruk

5 ml (1 t)

paprika

5 ml (1 t) brandrissiepoeier

TZATZIKI

250 ml (1 k) Griekse jogurt

1 komkommer, gerasper en gedreineer

2 knoffelhuisies, fyngedruk

sout en vars gemaalde peper

5 ml (1 t) suurlemoensap

Voorverhit die oond tot 180 °C.

  1. Geur die hoender met die sout.
  2. Marinade Meng alles en giet oor die hoender. Marineer 30 minute en pak op ’n bakplaat.
  3. Oondbraai 45-50 minute tot gaar.
  4. Tzatziki Meng alles en sit voor saam met die hoender.