500 g Enterprise Chicken Roll

2 eiers, geklits

150 ml vars broodkrummels

50 ml olie

12 broodrolletjies of pitas

2 tamaties in skywe gesny

blaarslaai

12 kaasskywe

100 ml mayonnaise

Sny die Enterprise Chicken Roll in dik skywe en doop dit in eier.

Bedek met broodkrummels en laat staan vir ’n paar minute in die yskas.

Verhit die olie en braai elke skyf goudbruin.

Verdeel die hoenderskywe tussen die broodrolletjies,  gevolg deur die tamatieskywe,  blaarslaai en kaasskywe.

Skep ’n lepel vol mayonnaise op elke broodrolletjie.

Genoeg vir 12 klein porsies.