Genoeg vir 6 mense

Bereiding: 30 minute

Gaarmaaktyd: 10 minute

1 elk rooi, groen en geel soetrissie,

ontkern en in ewe

groot stukke gesny

500 g sampioene

300 g murgpampoentjies, in stukke gesny

olyfolie

  1. Ryg die groente afwisselend op die sosatiestokke en braai op warm kole tot effe geskroei.
  2. Verf van tyd tot tyd met olyfolie.