Deesdae vat dit slim beplanning en 'n baie streng begroting om die Rande te laat rek tot die einde van die maand.

Veral aandetes kan mens nogal baie uit die sak jaag.

Maar moet jou nie bekommer nie. Huisgenoot se Bernice van der Merwe wys in die nuwe uitgawe hoe jy sommer vinnig en goedkoop die lekkerste resepte kan opdis.

Ons wys julle hoe om vyf etes vir vyf dae vir vier mense onder R500 te maak.

Ons deel ook vyf resepte wat wys wat 'n staatmaker maalvleis kan wees.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.