Voorgereg: Spekvleis- en spinasietertjies

spekvleis

Hierdie pasteitjies is heerlik vir ’n klein byeenkoms saam met vriende en familie. Dié resep kan binne ’n halfuur kafgedraf word.

Hoofgereg: Lamstjops met kruisementgegeurde ertjies

lamdtjops

Jy kan dié gereg sommer in ’n japtrap klaarmaak en jou mense uitboul met jou kreatiwiteit . . .

Nagereg: Mikrogolf-koffiepoeding

koffiemikro

Glo dit of nie, maar dit gaan jou minder as 15 minute neem om hierdie nagereg voor te berei. Volg hierdie vinnige resep.