• 3 x 750 ml sauvignon blanc of pienk wyn
  • 1 liter bosbessiesap
  • 10 jenewerbessies
  • 5 steranyse
  • 3 kaneelstokke
  • skil van 1 suurlemoen
  • 2 suurlemoene, in kwarte gesny hand vol kruisement ysblokkies, opsioneel

Meng alles in ’n bak. Giet dit in ’n glasbeker en geniet dit.