Genoeg vir 4 mense

Bereiding: 5 minute

Gaarmaaktyd: 10 minute

4 groot aartappels

20 ml (4 t) olie

200 g spekvleis, in stukkies

gesny

1 ui, gehalveer en gesny

250 ml (1 k) suurroom of creme fraiche

5 ml (1 t) gekapte vars tiemie

sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

100 ml gerasperde cheddarkaas

Voorverhit die oond tot 200 °C.

  1. Kook die aartappels in soutwater tot sag.
  2. Verhit intussen die olie in ’n groot pan en braai die spek tot bros.
  3. Voeg die ui by en soteer tot sag. Verwyder van die hitte en roer die suurroom of crème fraîche, tiemie en sout en peper by.
  4. Sny ’n kruis in elke aartappel, druk dit effens oop en skep die spekvleismengsel bo-op.
  5. Sprinkel die kaas oor en bak