Genoeg vir 6 mense

Bereiding: 15 minute

Gaarmaaktyd: 10-15 minute

1 rooi-ui

2 tamaties

12 snye brood

100 g bokmelkkaas

100 g cheddar

100 g bloukaas

  1. Sny die ui in papierdun skyfies en die tamaties in dicker skywe. Pak dit op 6 snye brood.
  2. Pak skywe van elke kaas op die ander 6 snye. Plaas die snye met uie en tamaties boop.
  3. Braai op baie stadige kole tot die brood lekker bros is en die kaas begin smelt.