Aan die begin van 2017 het Whirlpool ’n opwindende soektog begin om vier individue te vind wat vir die res van die jaar die amptelike gesigte van Whirlpool sou wees. Hierdie vier sou optredes doen en die geleentheid hê om tydens die verfilming van ’n reeks televisie-advertensies vir Whirlpool hul eie resepte te skep. Hier vertel die wenners hoe Whirlpool hul lewe beter maak. 

Laura Kim le Roux 

Die ma

“Ek het vier kinders; ek het goed nodig wat my lewe makliker maak.”

Laura gebruik die 6th SENSE veeldoelige oond (AKZM 6560 IXL).

Whirlpool se intelligente 6th SENSE-tegnologie behartig die hele kookproses. Die veeldoelige oond met LCD-raakkontrole het 30 voorafgeprogrammeerde resepte. Die innoverende 6th SENSE-tegnologie monitor elektrisiteitsverbruik en pas kooktyd outomaties aan.

Dit gee selfs ’n hoorbare waarskuwing wanneer jy die kos moet roer. Die resultaat is dat jy nie net baie tyd en elektrisiteit spaar nie; jy sit ook elke keer volmaakte geregte voor.

Lebo Mpuang

Die professionele sjef

“My gunstelingtyd van die dag is wanneer ek ’n storm loskook.”

Lebo gebruik die 60 cm-iXelium™-vlekvryestaalgasstoof (GMA 6422 IXL).

Die iXelium-vierplaat-60 cm-gasstoof maak maklik skoon danksy die nanotegnologie waarmee die vlekvrye staal bedek is. Dit het boonop ’n 10-jaar-waarborg van Whirlpool. iXelium-tegnologie beskerm die toestel teen verkleuring, korrosie en krapmerke sodat dit langer nuut lyk. Alle Whirlpool-gasstowe is gereed vir LPG-gas. 

Lee Fraser

Die blogger

“Vir my is blog skryf ’n kreatiewe manier om myself uit te druk.”

Lee gebruik die 6th SENSE JetChef-mikrogolfoond (JT 479 IX).

Whirlpool se 6th SENSE-tegnologie het ingeboude sensors wat die vogtigheidsvlak bepaal en die tyd en krag soos nodig aanpas om perfekte resultate te verseker. Whirlpool-mikrogolfoonde kombineer vier verskillende kookfunksies in een toestel om jou in ’n breukdeel van die tyd resultate te gee. 

Vanessa Dossi

Die tuisteskepper

“Wanneer jy iets geniet, maak jy tyd daarvoor.” 

Vanessa gebruik die 60 cm-Rustic-oond (AKP 288 NA).

Die veeldoelige oond het instellingsknoppe wat uitstaan en elektroniese temperatuurkontrole.

WEN
Een gelukkige leser kan ’n Whirlpool JetChef JT 479 IX-mikrogolfoond ter waarde van R6 000 wen. 

SKRYF SO IN
Vul die onderstaande vorm in en beantwoord die kompetisievraag teen 12:00 die middag op 31 Julie 2017. 

Kompetisiereëls, bepalings en voorwaardes:

Die kompetisie duur van 4 Julie 2017 tot 31 Julie 2017.

Elke SMS kos R1,50.

Gratis SMS’e kan nie gebruik word om in te skryf nie.

Jy moet die eienaar wees van die selfoon of die eienaar se toestemming hê om die selfoon te gebruik.

Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.

Personeel van Media24 en die borg (borgnaam hier), sowel as hul families, mag nie inskryf nie.

Jy moet vraag korrek antwoord om vir die prys in aanmerking te kom.

Wenners sal deur ’n lukrake trekking gekies word.

Wenners sal telefonies in kennis gestel word.

Ons sal drie keer probeer om ’n wenner binne besigheidsure te kontak.

As hy of sy nie bereik kan word met een van die drie oproepe nie, sal ’n nuwe wenner getrek word.

Media24 en die borg van die prys aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat mag spruit uit deelname aan die kompetisie nie.

Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant of ’n ander prys verruil word nie.

Die borg is verantwoordelik daarvoor om die prys binne ’n redelike tyd te verskaf (vier tot ses weke).

Die kleur van ’n prys kan nie gewaarborg word nie en is onderworpe aan die beskikbaarheid van voorraad.

As jy inskryf vir die kompetisie, aanvaar ons dat jy Media24 toestemming gee om jou soms te kontak met promosies en ander bemarking.