Al ooit gewonder hoe ’n dag in die lewe van jou geliefkoosde Samsung-ambassadeur verloop?

Skryf in vir die Samsung-ambassadeur-kompetisie en ervaar vyfsterbehandeling by een van Bobby van Jaarsveld se vertonings, kry wenke oor hoe om soos Maps Maponyane ’n styl- en sake-ikoon te word, word geïnspireer om soos Jo-Ann Strauss jou entrepreneursdrome te volg, leef ’n dag lank soos die wêreldklas-atleet Cameron van der Burgh of gaan vir ’n fynproewersete by een van Reuben Riffel se restaurante.

Skryf vandag in en jy kan ’n Samsung Galaxy S8-slimfoon, Samsung 55” QLED-TV of Samsung FlexZone-yskas met Franse deure wen!

Dink jy kan nie? Met @SamsungSA kan jy #DoWhatYouCan’t!

Om in te skryf, gaan na samsung.huisgenoot.com.

Inskrywings sluit op 7 Julie 2017.

Bepalings en voorwaardes geld.